Meeting Register Page

Meeting banner
W@W Aanlyn Reeks: VROUWEES
Kom kuier saam aanlyn en stap saam met vriendinne op ‘n 4-weke ontdekkingsreis van vrouwees uit ‘n Bybelse perspektief. Ons gaan gesels oor wat vrouwees beteken; hoe God ons as vrou saamgestel het; hoe om Bybelse vrouwees uit te leef; hoe om ontslae te raak van die leuens wat ons glo; en hoe om God toe te laat om ons te herskep deur die krag van Sy Woord.
Meeting is over, you can not register now. If you have any questions, please contact Meeting host: .