Meeting Register Page

Meeting banner
True Girl SA Aanlyn Groep: Lies Girls believe
Ons dogtertjies gaan aangemoedig word om die wêreld se leuens oor hoe ons lyk en wie ons is te verwerp en met Goddelike waarhede te vervang. Wat ‘n wonderlike geleentheid om ma-en-dogter koestertyd te skep! Wat ‘n fantastiese manier om nader aan mekaar en nader aan Jesus te leef! Al wat jy benodig is jou Bybel, kleurpenne en 'n kopie van "Lies Girls Believe and the Truth that sets them free!" van Dannah Gresh (@Cum books)
Apr 26, 2023 06:30 PM
May 3, 2023 06:30 PM
May 10, 2023 06:30 PM
May 17, 2023 06:30 PM
May 24, 2023 06:30 PM
May 31, 2023 06:30 PM
Time shows in
Loading
* Required information