webinar register page

Leef saam met Trauma... Wat ek moet weet
Trauma is nie net ‘n emosionele ervaring nie, maar het ook ‘n verreikende invloed op ons fisiese welsyn en verhoudingswêreld. Die impak van trauma wat nie aangespreek word nie, dien ‘n dubbele hou toe wat ‘n aaneenlopende rippel effek in die individu se toekoms meebring. Kom kuier saam met ons vir 'n bespreking oor hierdie kritiese aspek van menswees.

Jun 9, 2021 07:00 PM in Johannesburg

Webinar logo
Webinar is over, you cannot register now. If you have any questions, please contact Webinar host: Gerhard Stoltz.