webinar register page

Webinar banner
Boekbekendstelling: 'Kortpad-Afrikaans'
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en African Sun Media nooi u graag uit om die boekbekendstelling van Kortpad-Afrikaans by te woon.

Prof. Anne-Marie Beukes sal die verwelkoming waarneem. Prof. Wannie Carstens is die programleier en sal in gesprek wees met die outeurs, Rina Loader, Prof. Tobie van Dyk en Charlene Human.

May 25, 2022 07:00 PM in Johannesburg

Webinar logo
Webinar is over, you cannot register now. If you have any questions, please contact Webinar host: .